Thursday, September 10, 2009

Ek Kruip AMPER!!

3 comments:

Francois said...
This comment has been removed by the author.
Ronél Loubser said...

Een van die dae hardloop jy rond en kruip selfs weg. Hoop ek sien jou voor jy een jaar oud word. Jy het net te vinnig groot geraak.

Karen said...

Sjoe outjie....ek is nou nie heeltemal seker wie vir wie bluf nie, maar sê asb. vir jou mamma en pappa hulle moet jou omdraai dalk sal jy beter vaar volgende keer....ha ha ha - jy is pragtig man en jy is sommer al yslik...hoe lyk daai tande van jou....blink hulle al!!!!