Is julle al by die see - lekker man! Die water lyk effe koud, maar dis darem altyd lekker om in die sand te speel. Mamma moet bietjie aan haar "tan" werk. Dalk ontmoet ek jou nog voor die einde van die jaar. Geniet jou eerste Kersfees en hoop kersvader bring vir jou sakke vol geskenke. Groete tannie Ronel
1 comment:

Post a Comment